1. Towards strategic management of drone application process and regulation in South Africa
- Author
-
Mokoena, Q., Daniyan, I.A., Mpofu, K., and Abisuga, O.A.
- Abstract
This paper discusses strategies to improve the application process for drones and Part 101 of the regulations for the approval of applications. Drones have the potential to transform the world by doing things differently and improving technology in the future. The use of drones is growing fast, and the need for control is important for reasons of safety and privacy. A qualitative method of data collection and analysis was used in this study, using the South African Civil Aviation Authority (SACAA) as a case study. Telephonic interviews were conducted to collect data from participants and to understand the issues affecting the drone application process. Drone operators were interviewed to collect data on the drone application process and the regulations. The researcher discovered that there were issues affecting the existing drone application and approval processes, such as restrictive regulations, the inclusion of manned aircraft requirements, slow issuing of Remotely Piloted Aircraft Systems operators' certificates, and the capital needed to enter the drone business. Recommendations are made to improve the drone application and approval processes. Hierdie artikel bespreek strategieë om die aansoekproses vir hommeltuie en art 101 van die regulasies vir die goedkeuring van aansoeke te verbeter. Hommeltuie het die potensiaal om die wêreld te transformeer deur dinge anders te doen en tegnologie in die toekoms te verbeter. Die gebruik van hommeltuie groei vinnig, en die behoefte aan beheer is belangrik vir redes van veiligheid en privaatheid. 'n Kwalitatiewe metode van data-insameling en -analise is in hierdie studie gebruik, met die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (SABLO) as 'n gevallestudie. Telefoniese onderhoude is gevoer om data van deelnemers in te samel en om die kwessies rondom die hommeltuig-aansoekproses te verstaan. Hommeltuigoperateurs is onderhoude mee gevoer om data oor die hommeltuigaansoekproses en die regulasies in te samel. Die navorser het bevind dat daar kwessies was wat die bestaande hommeltuigaansoek- en -goedkeuringsprosesse beïnvloed, soos beperkende regulasies, die insluiting van bemande vliegtuigvereistes, die stadige uitreiking van RPAS-operateurssertifikate en die kapitaal wat nodig is om die hommeltuigbesigheid te betree. Aanbevelings word gemaak om die hommeltuigaansoek- en goedkeuringsprosesse te verbeter.
- Published
- 2022