English: South Africa, a country that produces enough food for its population, loses 63.5% of children yearly due to malnutrition. Although South Africa produces imports and retains sufficient food to support a nutritionally balanced per capita dietary intake for its population, malnutrition, closely linked to poverty and household food insecurity, remains unacceptably high. In South Africa, one of the nine provinces, namely the Free State Province, 43.8% of children under five years of age, suffered from stunting, a chronic form of malnutrition. The Dihlabeng Local Area where the research was conducted, is situated within the Thabo Mofutsanyana District, in the Free State province. Despite the implementation of the Child Support Grant (CSG) in 1998 to minimise food insecurity and prevent malnutrition amongst children, approximately 14 million people in South Africa are still affected by food insecurity, with the majority being black South African citizens residing in rural areas. Malnutrition, particularly during the first 1 000 days of life, causes poor cognitive development, higher susceptibility to infections, poor health, decreased completed school grades and future unemployment, all of which are carried into adulthood. The validity of the South African CSG, thus, whether it is enough to meet basic needs and if is being used for children’s needs and food, remain of concern. The aim of this study was to assess the nutritional status and the use of CSG amongst children, 6 to 23 months, visiting 3 local clinics in the Dihlabeng Local area, Thabo Mofutsanyana District, Free State. A descriptive observational quantitative study using convenience sampling, was conducted from September 2016 to November 2016. Data were collected from a sample size of 242 consenting children, aged six to 23 months, who attended these clinics with their primary caregiver. Sample size were calculated per clinic and distributed as follows: 97 participants from Mphohadi Clinic, 72 participa, Afrikaans: Suid-Afrika, 'n land wat genoeg kos vir sy bevolking produseer, verloor jaarliks 63.5% kinders as gevolg van wandvoeding. Suid-Afrika produseer en voer voldoende hoeveelhede voedsel in om ‘n voedingstofryke dieetinname te verseker, maar wanvoeding statistieke, wat verband hou met armoede en huishoudelike voedselsekerheid, onaanvaarbaar bly steeds hoog. In die Vrystaat Provinsie, een van die nege provinsies in Suid-Afrika, ly 43.8% kinders onder vyf jaar aan groei-inkorting, ‘n kroniese vorm van wanvoeding. Die Dihlabeng Plaaslike Area waar die studie uitgevoer is, is geleë in die Thabo Mofutsanyana Distrik, in die Vrystaat Provinsie. Ten spyte die implementering van die Kindersorgtoelaag in 1998 met die doel om voedselsonsekerheid te verminder en wanvoeding te voorkom, is daar steeds 14 miljoen Suid- Afrikaners (meestal swart bevolkingsgroepe in landelike gebiede) wat deur voedselonsekerheid geraak word. Wanvoeding in die eerste 1 000 dae van lewe, veroorsaak verswakte kognitiewe ontwikkeling, verhoogde vatbaarheid vir infeksies, laer voltooide skool grade en toekomstige werkloosheid; wat alles deurtrek na die volwasse lewe. Die geldigheid van die Suid-Afrikaanse Kindersorg toelaag en of dit genoeg is om in die basiese behoeftes van kinders te voorsien en wel daarvoor gebruik word, bly rede tot kommer. Die doel van hierdie studie was om die voedingstatus en die gebruik van die Kindersorg toelaag van kinders ses tot 23 maande, wat drie plaaslike klinieke in die Dihlabeng Plaaslike Area, Thabo Mofutsanyana Distrik, Vrystaat, besoek, te ondersoek. ‘n Beskrywende kwantitatiewe studie met geriefs steekproefneming, is uitgevoer by drie plaaslike klinieke, vanaf Septebmer 2016 tot November 2016. Inligting van 242 kinders ses tot 23 maande oud, is ingesamel. Die aantal kinders wat ingesluit is in die studie, is bereken per kliniek: 97 kinders was van Mphohadi Kliniek, 72 van Bohlokong Kliniek en 73 van Bethlehem Kliniek. Inligting met betrekking tot die kinders s