Mennen, Liesl, Dannhauser, A., Du Toit, W. C., Mennen, Liesl, Dannhauser, A., and Du Toit, W. C.
English: The development of sports institutions and High Performance Centres are on the increase worldwide and also in South Africa. These hotels and ‘athlete villages’ can provide unsuitable food choices and lack of supervision may further encourage poor eating patterns among young swimmers. A swimmer’s diet needs to be adequate in the essential nutrients to support his energy expenditure during training, pre-competition, competition and recovery. The mean ages for elite swimmers fall into the stage of puberty; and this also has an influence on nutrient requirements. The body composition of a swimmer as well as the percentage body fat has a direct relationship with body drag, because body fat increases the resistance of the body in the water. Physiological adaptations of the body take place when an efficient training programme is followed in combination with adequate nutrition. The purpose of this study was to determine: a) the body composition (including the body mass index (BMI), percentage body fat, lean body mass (LBM), mid-arm muscle area (MAMA) and mid-upper arm fat area (MAFA) of swimmers, b) the energy, macronutrient and micronutrient content of the usual diet of swimmers (including the training, pre-competition, competition and recovery diet) and c) the use of supplements by swimmers. A descriptive study design was used for data gathering on demographics, anthropometrics, usual dietary intakes as well as information on the use of supplements. The study was done on the University of Pretoria club (TUKS) swimming team practising at the High Performance Centre in Pretoria. Anthropometrics included skin-fold measurements to predict percentage body fat and to calculate LBM (lean body mass); MUAC (mid upper arm circumference) to determine MAMA (mid arm muscle area) and MAFA (mid arm fat area). Demographical data with information on the use of supplements was obtained by a questionnaire, and the usual dietary intake data was obtained from food records. The data w, Afrikaans: Die ontwikkeling van sportinstitusies en hoëprestasiesentrums (‘High Performance Centres’) is wêreldwyd en ook in Suid-Afrika aan die toeneem. Hierdie hotelle en ‘atleetdorpe’ kan ongeskikte voedselkeuses bied en gebrek aan toesig mag by ‘n jong atleet ‘n ongewenste eetpatroon tot gevolg hê. ‘n Swemmer se dieet moet genoegsame essensiële voedingstowwe voorsien om energieverbruik tydens oefening, voor deelname / kompetisies en in die herstelfase te ondersteun. Kompeterende swemmers is meestal in hul puberteitsjare en dit het ook ‘n invloed op voedingsbehoeftes. Die liggaamsamestelling van ‘n swemmer asook vetpersentasie het ‘n direkte invloed op liggaamsweerstand, want ‘n verhoogde persentasie liggaamsvet vermeerder liggaamsweerstand. Fisiologiese veranderinge vind plaas met ‘n effektiewe oefenprogram en optimale voeding. Die doel van die studie was om die voldende te bepaal: a) die liggaamsamestelling (insluitenede ligaamsmassa-indeks (BMI), persentasie ligaamsvet, maer liggaamsmassa (LBM), middelarm-spierarea (MAMA) en middelarm-vetarea (MAFA) van (swimmers XX) swemmers, b) die energie, makronutriënt- en mikronutriëntinhoud van dieetinname van swemmers (insluitende die oefening-, voor-kompetisie-, kompetisie en nakompetisiedieet) en c) die gebruik van supplemente by swemmers. ‘n Beskrywende studie-ontwerp is gebruik om data van demografika, antropometrika, dieetinname en inligting oor die gebruik van supplemente in te samel vanaf die Universiteit van Pretoria (TUKS-klub) se swemspan wat oefen by die hoëprestasiesentrum (High Performance Centre) in Pretoria. Antropometrika het vetvoumetings ingesluit wat persentasie liggaamsvet bepaal en maer liggaamsmassa bereken. Middel-boarmomtrek is gemeet om middel-armspierarea en middel-armvetarea te bereken. Demografiese data en inligting oor die gebruik van supplemente met behulp van vraelyste ingesamel, en die dieetinname is deur voedselrekords ingesamel. Die data is vergelyk met die aanbevole hoeveelhede of die