Back to Search Start Over

Reviews

Authors :
van Schalkwyk, C.
Source :
Lexikos; Vol 6 (1996); 283-293
Publication Year :
2016
Publisher :
Bureau of the WAT, 2016.

Abstract

L.G. de Stadler en Amanda de Stadler (Medewerker). Groot Tesourusvan Afrikaans, Iste uitgawe, Iste druk 1994, xxxiii + 863 pp. ISBN186~12 478 9. Halfweghuis: Southern Boekuitgewers. Prys R89,99.De Stadler se Groot Tesourus van Afrikaans word in oenskou geneem. Kwessies wat aan die bod gestel word, is vrae soos: Wat is 'n tesourus? Wat is die funksie van 'n tesourus? Wie is die tipiese tesourusgebruiker? Waarvoor is dit geskik? Hoe moet dit saamgestel word? Wat moet daarin opgeneem word? Voldoen Groot Tesourus van Afrikaans aan hierdie kriteria?

Details

Language :
English
ISSN :
16844904 and 22240039
Database :
OpenAIRE
Journal :
Lexikos
Accession number :
edsair.78975075580c..87e22d5de98e77f6bc9f8a86c5bf5285