Back to Search
Start Over
Transforming a wasteland to a premium sporting arena: The case of Ellis Park, Johannesburg, 1900s-1930s
- Source :
- Historia, Volume: 62, Issue: 2, Pages: 27-45, Published: NOV 2017
- Publication Year :
- 2017
- Publisher :
- Academy of Science of South Africa, 2017.
-
Abstract
- One of the aims of Johannesburg's British controlled town council after the South African War (1899-1902) was to provide open public leisure spaces for its white citizens. The establishment and development of Ellis Park as a major sport centre was one of these endeavours. In 1908 the council bought disused land in New Doornfontein, taking the first step towards achieving this grand vision, namely the construction of a swimming bath that met all the requirements for an international tournament. The First World War interrupted any further development but the 1920s witnessed impressive expansion to include tennis courts, cricket pitches and rugby football grounds. By the end of the 1920s the council and the Transvaal Rugby Football Union that was a key stakeholder in the development, could proudly claim that they had achieved their dream of establishing an international sports arena for Johannesburg. Ellis Park became a significant urban marker, a symbol of prestige for the fast growing city as well as in the transformation of Johannesburg's urban fabric into a modern city. Na die Suid-Afrikaanse Oorlog (1899-1902) was een van die doelstellings van Johannesburg se Brits-beheerde Stadsraad om voorsiening te maak vir openbare ontspanningsruimtes vir die blanke stadsburgers. Die vestiging en ontwikkeling van Ellis Park as 'n omvangryke sport sentrum was een van hierdie pogings. In 1908 het die stadsraad onbewoonde grond in New Doornfontein gekoop. Daarna is die eerste stap in die bereiking van hul grootse visie geneem, naamlik die bou van 'n swembad wat aan die vereistes vir enige internasionale kompetisie voldoen het. Die Eerste Wêreldoorlog het enige verdere ontwikkeling onderbreek. Die werkike grootskaalse uitbreiding sou in die 1920s plaasvind en het tennisbane, krieket- en rugbyvelde ingesluit. Teen die eindie van die 1920s kon die stadsraad en die Transvaalse Rugby Voetbal Unie, 'n belangrike aandeelhouer in die ontwikkeling, trots daarop aanspraak maak dat hulle die droom van die vestiging van 'n internasionale sportsentrum vir Johannesburg verwesentlik het. Ellis Park het 'n betekenisvolle stedelike aanwyser geword. Dit het 'n prestige simbool van 'n vinnig groeiende stad geword, 'n simbool van die transformasie van Johannesburg se stedelike omgewing na 'n moderne stad.
Details
- ISSN :
- 23098392
- Volume :
- 62
- Database :
- OpenAIRE
- Journal :
- Historia
- Accession number :
- edsair.doi.dedup.....039b152b733ad7cf27a67ffbe025a101
- Full Text :
- https://doi.org/10.17159/2309-8392/2017/v62n2a2