Back to Search
Start Over
Die persepsies en houdings van gelowige jonggetroude egpare oor seksuele intimiteit in die huwelik
- Source :
- In die Skriflig, Vol 47, Iss 1, Pp e1-e14 (2013)
- Publication Year :
- 2013
- Publisher :
- AOSIS, 2013.
-
Abstract
- Hierdie artikel is gebaseer op empiriese navorsing om die persepsies en houdings van gelowige, jonggetroude egpare oor seksuele intimiteit in die huwelik na te vors. Daar is gefokus op hoe die egpare die verhouding sien waarbinne seksuele intimiteit geniet en beleef mag word; wat na hulle mening die man en vrou se plig is rakende die seksuele; wat hulle persepsies is oor die vryheid wat seksuele intimiteit binne die huwelik bied, en wat eksklusiwiteit ten opsigte van seksuele intimiteit binne die huwelik vir elkeen van hulle beteken. ’n Kwalitatiewe navorsingsontwerp is gebruik en sewe gelowige egpare wat minder as twee jaar getroud was (N = 11), het aan die navorsing deelgeneem. Die navorsingsdata is uit ’n kort vraelys verkry en deur semigestruktureerde onderhoude wat met sommige van die deelnemers gevoer is. ’n Ryke oes van data is verkry en ’n hele aantal temas is identifiseer. Hierdie temas sluit goed aan by die basisteoretiese en metateoretiese perspektiewe wat as onderbou vir hierdie navorsing gedien het. The perceptions and attitudes of religious newlywedded couples regarding sexual intimacy in the marriage. This article is based on empirical research done to explore the perceptions and attitudes of religious newlywedded couples regarding sexual intimacy in the marriage. The research focused on how the couples regard a relationship in which sexual intimacy can be enjoyed and experienced; what, in their opinion, the husband and the wife’s responsibilities are towards each other regarding sex; what their perceptions are about the freedom that sexual intimacy offers in marriage, and what marital exclusivity regarding sexual intimacy means to each of the participants. A qualitative research design was used and seven religious couples that were married less than two years (N = 11) participated in this research. The research data was obtained by using a short questionnaire and semi-structured interviews which were conducted with some of the participants. Rich data was obtained and many themes were identified. These themes correspond well with the basic-theoretical and meta-theoretical perspectives that served as underpinning for the research.
- Subjects :
- Practical Theology
BV1-5099
Practical religion. The Christian life
BV4485-5099
Subjects
Details
- Language :
- Afrikaans, German, English, Dutch; Flemish
- ISSN :
- 10186441 and 23050853
- Volume :
- 47
- Issue :
- 1
- Database :
- Directory of Open Access Journals
- Journal :
- In die Skriflig
- Publication Type :
- Academic Journal
- Accession number :
- edsdoj.1fc86ec63b084f9f84c58f2c957781ea
- Document Type :
- article
- Full Text :
- https://doi.org/10.4102/ids.v47i1.71