Back to Search Start Over

An introduction to the theological politico-ethical thinking of Koos Vorster

Authors :
Jan H. van Wyk
Nico Vorster
Source :
In die Skriflig, Vol 46, Iss 1, Pp e1-e10 (2012)
Publication Year :
2012
Publisher :
AOSIS, 2012.

Abstract

Koos Vorster had a productive career as theologian and published on a wide variety of subjects. However, he will especially be remembered for his contribution to political and social ethics. This article discussed his theological politico-ethical thinking. Firstly, this article examined his epistemology, with special reference to his revelational-historical approach, his hermeneutics, preference of deontological ethics and his renouncement of ethical absolutism, which characterises fundamentalist approaches to ethics. Secondly, it examined his views on Apartheid and the ‘struggle’ in the 1970s and 1980s. Vorster renounced Apartheid and pleaded for non-violent change brought about by an evangelical change of hearts and attitude that had to be accompanied with real efforts to address poverty and unjust structures. Finally, the article discussed his views on human dignity, human rights and relations between the state and religion, as well as his views on society and economics. ‘n Inleiding tot die teologiese, politieke en etiese denke van Koos Vorster. Koos Vorster het ‘n besonderse produktiewe en vrugbare akademiese loopbaan gehad en oor ‘n verskeidenheid van onderwerpe gepubliseer. Hy sal egter veral onthou word vir sy bydrae tot politieke en sosiale etiek. Hierdie artikel ondersoek die teologies-polities etiese denke van Koos Vorster. Die eerste deel bespreek sy epistemologiese uitgangspunte, waaronder sy omvattende openbarings-historiese benadering, sy hermeneutiek, voorliefde vir ‘n deontologiese etiek, en sy afwysing van etiese absolutisme soos veral vergestalt in fundamentalistiese benaderings tot die etiek. Die tweede deel bespreek sy houding teenoor Apartheid en die ‘struggle’ in die 1970s en 1980s. Vorster het die vergrype van Apartheid geïdentifiseer en aangespreek, maar terselfdertyd geweldadige verset verwerp, en ‘n evangeliese verandering van gesindhede bepleit wat gepaard gaan met die opheffing van onderdrukte gemeenskappe en ontbinding van onregverdige strukture. Die laaste deel van die artikel bespreek Vorster se sienings oor menswaardigheid, menseregte, die verhouding tussen kerk en godsdiens, asook sy siening oor die samelewing en die ekonomie.

Details

Language :
Afrikaans, German, English, Dutch; Flemish
ISSN :
10186441 and 23050853
Volume :
46
Issue :
1
Database :
Directory of Open Access Journals
Journal :
In die Skriflig
Publication Type :
Academic Journal
Accession number :
edsdoj.618d91cbc1644084852bc7fc5afd1210
Document Type :
article
Full Text :
https://doi.org/10.4102/ids.v46i1.76