Back to Search Start Over

DIE ONTWIKKELING EN INHOUD VAN ’N MAATSKAPLIKE GROEPWERK-BEMAGTIGINGSPROGRAM VIR ALKOHOLAFHANKLIKE BEJAARDES

Authors :
LS Geyer
H Strydom
Source :
Social Work/Maatskaplike Werk, Vol 44, Iss 1, Pp 1-19 (2008)
Publication Year :
2008
Publisher :
Stellenbosch University, 2008.

Abstract

In hierdie artikel word gefokus op ’n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram, ooreenkomstig’n sterkteperspektief, wat ontwikkel en aangebied is vir alkoholafhanklike bejaardesverbonde aan ’n geregistreerde behandelingsentrum. Die voorgenoemde program is deur dienavorsers ontwikkel, gemik op die eiesoortige behoeftes, sterktes en uitdagings van diékliëntegroep.

Details

Language :
Afrikaans, English
ISSN :
00378054 and 23127198
Volume :
44
Issue :
1
Database :
Directory of Open Access Journals
Journal :
Social Work/Maatskaplike Werk
Publication Type :
Academic Journal
Accession number :
edsdoj.f8c6284e764243ceb194b37209093512
Document Type :
article
Full Text :
https://doi.org/10.15270/44-1-257