Back to Search
Start Over
Wat is geestelike oorlogvoering? (eBoek)
- Publication Year :
- 2014
-
Abstract
- Wat is geestelike oorlogvoering? Wie is ons vyande? Hoe kan ons hulle teenstaan? Dié sake is vir alle gelowiges van belang. In WAT IS GEESTELIKE OORLOGVOERING? gee Stanley D. Gale geestelike en praktiese riglyne om daagliks sterk te staan teen Satan en sy planne. Deur te fokus op Christus se verlossingswerk onthul hy Satan se taktieke en gee'n oorlogsplan om in Christus sterk te staan en op Hom te wag. Hierdie klein, kompakte boekie is ideaal vir evangelisasie-doeleindes en vorm deel van DIE HOEKSTENE VAN GELOOF-reeks.
Details
- Language :
- Afrikaans
- ISBNs :
- 9781431611614 and 9781431612789
- Database :
- eBook Index
- Journal :
- Wat is geestelike oorlogvoering? (eBoek)
- Publication Type :
- eBook
- Accession number :
- 2288867